Engelse Kanaaldeurbraak, 1942

Engelse Kanaaldeurbraak
Deel van die Tweede Wêreldoorlog

Kaart van die kursus tydens die Engelse Kanaaldeurbraak (in Frans)
Datum 11–13 Februarie 1942
Ligging Engelse Kanaal
Resultaat Duitse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Aanvoerders
Vlag van Nazi-Duitsland Otto Ciliax Vlag van Verenigde Koninkryk Bertram Ramsay
Sterkte
2 oorlogskepe
1 swaar kruiser
6 torpedojaers
14 torpedobote
26 snelbote
32 bomwerpers
252 vegters
6 torpedojaers
3 torpedojaers-begeleiders
32 motortorpedobote
ca. 450 vegvliegtuie
Ongevalle en verliese
2 gevegskepe beskadig
1 vernietiger beskadig
1 vernietiger effens beskadig
2 torpedobote effens beskadig
22 vegvliegtuie vernietig
13 matrose dood
2 matrose gewond
23 bemanningslede dood
1 vernietiger ernstig beskadig
42 vliegtuie vernietig
40 dood en vermis
21 gewond

Die Kanaaldeurbraak of Unternehmen Cerberus (Operasie Cerberus) was 'n operasie deur die Nazi-Duitse vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. 'n Duitse vlooteskader wat bestaan het uit altwee die Scharnhorst-klas slagkruisers en 'n swaarkruiser, die Prinz Eugen het van 11–13 Februarie 1942, met die hulp van Duitse lug- en seebeskerming, 'n Britse blokkade van die Engelse Kanaal getroef.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search